Bid asb saam met my vir my pa,hy het vir baie lank nie meer gedrink nie,hy mag ook nie meer nie asgevolg van n siekte toestand weens alkhol misbruik,hy het onlangs weer begin drink,en dit is lewens gevaarlik vir hom,asb bid saam dit is vir ons as sy geliefdes n baie erenstigge saak ,bid asb dat die HERE die bande van die duiwel ,die drank probleem heeltemel sal breek,ek wil ook vra dat die besigheid wat hul besit ook sal verkoop word of dat hulle da uit sal kom,want hulle besit n pub,en dit maak als net nog moeilikker,ek vra vir gebed ,baie dankie.

Rencia Kruger, Cape Town, South Africa

Leave a Reply