Bid vir Mev Tredoux

Share this post

25 January 2010

Bid asb vir ‘n ou werk kollega, haar skoonma, Mev Tredoux was met kanker van die vrouedele gediagnoseer.  Haar man is self deur ‘n stryd met kanker en is so jaar terug deur Jesus kom haal.  Sy het toe kort daarna uitgevind van haar uitdaging.  Als het goed gegaan met die behandeling, maar sy was die week weer ingelig dat die kanker terug is. Ons bid saam asb vir volkome genesing in Jesus naam. Amen