Bid asb vir my en my familie.  Eerstens het ek n groot uitdaging wat depressie betref. En my werk maak dit nie makliker nie. Kan nie meer al die druk hanteer nie. En dan kom my finansiele druk ook nog. het goedkoop bly plek nodig, en finansies vir pieter my seun se kursus. finansiele deur braak in die algemeen. n ander rep wekr,kan nie meer die kar bedryf hanteer nie te veel druk. veral by die plek waar ek werk. verwag hul ons hele lewe. Genesing, en bevryding. En dan herstel in verhoudings. Veral tussen my seun en dogter. Dinge voel of dit hand uit ruk. En dan dat die Here se wil vir my lewe sal begin manifisteer. Moeg vir alleen wees en seerkry.

Baie dankie.

Marthie Kunneke, Pretoria, Suid Afrika

Leave a Reply