Ek deel n wonderlikke gebeurtenis met jul Soos baie kere van te vore vra ek weer in gebed vir God of Hy asb vir ons kan help om dit moontlik te maak om verf te koop om ons huis te verf,wat al baie lank dit so nodig het Ons wil dit graag gedoen he voordat ons trou,want dan is ons huis vol mense.n Paar dae tevore word dit werklik,ek het genoeg geld vir ordentlikke verf,en ons kan die nodigste materiaal koop om ons afdak kla te maak Die Here het weer voorsien soos Hy al van so baie kere al van te vore gedoen het,ek het gevra,geglo en vertou dat Hy sal voorsien en Hy het Dankie Jesus dat U so getrou is
Ons kan dit nou al n hele paar maande voor die tyd doen.Genoeg tyd vir als
Vra, Glo en vertrou en vir Julle sal gegee word.
Rencia, Cape Town, South Africa
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.