Post

Lig en Vreugde

    Onlangs het ek en my vroutjie bietjie in Mpumalanga gaan kuier en tydens die besoek het ons ‘n draai gaan maak by die Sudwala grotte.  Indien jy nog nie daar was nie, beveel ek jou aan om wel daar ‘n draai te gaan maak, dit is die moeite werd. Buiten vir die interessante...