Post

Geduld

    Geduld, Geduld waar is jou einde?  Hoeveel keer het ek nie my Ma dit hoor sê toe ek nog ‘n tjokkertjie was nie.  Min wetende wat sy daarmee bedoel het en hoeveel keer ek dit nog self gaan sê in my latere jare.  Ja mense, ek praat nou van een van daardie moeilike...