Bid asb vir die Smith familie wat in groot ongeluk was Saterdag. Die familie was by marais viljoen se sport byeenkoms en was opad huis toe toe n kar oor n rooi lig gery het en met die familie se motor gebots het.  Nevo (Gr5) het drukking op die brein, Daneel Dippenaar (Gr8) is opslag dood..asb help om vir hierdie familie te bid.  Al die kinders is in my skool (Marais Viljoen).  Hulle ma le ook nog in die hospitaal ook erg beseer.

Sonja Grobbelaar

Leave a Reply