Bid asb vir my familie en direkte gesin.  Ons word erg aangeval deur satan maar is nie bereid om met hom verder te onderhandel nie.  Van ons word in gesondheid erg aangeval en dokters het nie antwoorde want volgens hulle is daar niks fout nie, ander deur huwelik en nou ook ons ma.  Daar is duidelike dinge wat gebeur wat moeilik is om te beskryf maar ons weet wat aan die gebeur is!  Ons as gesin gaan ook nou in ‘n 40 dae vas en bid tydperk in.  Ons vra dat jul saammet ons sal bid rondom hierdie aanvalle.  Ons bid vir Jesus se teenwoordigheid en krag en die afbreek van satan se kloue.

Jaco, Brackenfell, South Africa

Leave a Reply