My mom is in heavy debt in the U.K and wishes to come back home and help me look after my son and i wish to help look after her, please won’t you help by praying for my mom, son and me. thank you so much, i believe your prayers will be a great help....
Author: Jesus to my Rescue Ministries (Jaco van As)
Break all the curses
Please join with me in a prayer to my fiance so that, God can break all the curses he is carrying because of sin life he is living, he is taking alcohol and having adultery relationship. Please pray for him so that he can be saved and turn to Jesus. May Holy Spirit talk to...
Bid vir familie
Bid asb vir my familie en direkte gesin. Ons word erg aangeval deur satan maar is nie bereid om met hom verder te onderhandel nie. Van ons word in gesondheid erg aangeval en dokters het nie antwoorde want volgens hulle is daar niks fout nie, ander deur huwelik en nou ook ons ma. Daar is...
My mom in hospital
Please will you pray with us for my mom, Wilma van As, who were taken to hospital last night with breathing problems and very very hig blood pressure. The doctors do not as yet know what is wrong. I know that she is in good Hands! Jaco, Brackenfell, South Africa
You are
I see what you think You think: “I am not wealthy, I am not smart, I am Just a waste of what people Call God`s art.” In My heart I shed a lot of tears When I see all your fears. And I know in My heart Today you need a brand new start....
Thank you
Jesus, thank you for being in my heart You give me strenght every day to start When there’s no one to talk to, you will listen That is why I love, being a Christian Sometimes I knock, sometimes I scream Just to realize you are not a dream You came down from heaven, years...
Staan op
Ek sit in die trein en luister Na die mense wat saggies fluister Die een praat goed, die ander praat sleg ‘n Ander maak grappies, ‘n ander een terg Alhoewel ons verskil het almal een doel Bring siele na Jesus, staan op uit daai stoel More staan jy by ‘n oop graf en almal...
Einde Naby
Kyk rondom jou, word wakker God doen groter en mens word swakker Die aarde bewe, die see maak kolke Want God waarsku van bokant die wolke Mense haat, skree en wip hul vir ander Die wereld vergaan en mense verander Keuse is joune, die hemel of hel Maak ‘n besluit en hou op met...
Poplappie
Poplappie heeltyd perfek moet wees gesiggie geverf en maskertjie aan sal mense my dan ooit kan verstaan dat ek ook droom om net mooi te kan wees. Haartjies netjies gekap Naeltjies fyn en sag Soos buite mens dan van my verwag! Kan ek maar huil of moet ek heeltyd lag? Maerword mooiword vroueprag…..net EK...
Sop Kommetjie Kind
Grou blou ogies so vol wee Trap diep groewe spore in my hart Klein kinder gesiggie so bang en verward Waarom tog so diep die smart Handjies grof, gebars en verweer Voetjies vuil, koud en verleë Op harte gelid met liefde en seën Klein lyfies verwarm in omgee vanwee Die Liefde van Jesus waaragtig...