Ek het n probleem en ek kort support asb! Jaco my ou hy drink verskriklik! Ongelooflik is nie die woord nie! Hy raak so dronk dat hy rond vallerig is en hy paas uit- opi bank of toilet! Dis vir my nie lekker nie! Hy het gese hy stem saam dit kan nie so aangaan nie- en dat hy sal dinge reg maak en minder drink! Ek weet nie hoe lank dit gaan hou nie… Want die duiwel gaan hom uitlok!

Ek het asb julle gebede nodig!!!! Asb!! Julle raad en nog gebede!!!!

Groete, Anoniem, Kaapstad, Suid Africa

Leave a Reply