18 October 2009

Bid asb vir Theresa en haar gesin, haar pa se toestand is kritiek op oomblik.  Ons vra asb om te bid vir haar pa se beterskap en genesing.  Ons vra ook vir gebede vir die gesin vir ondersteuning en om Jesus se arms van vertroosting en kalmte oor die familie te bring.

Tanya, Kaapstad

Leave a Reply