Pray for recovery

Jesus to my Rescue    July 7, 2010    Comments Off on Pray for recovery

Skoonpa Nick Smit le in blouberg hospitaal.  Hy het emfiseem en sy gestel is baie af en gewig baie min.  Hul doen tans toetse.  Bid asb vir Nick.

Groete, Sandra

Kaapstad