Bid vir Pieter se dogtertjie

Jesus to my Rescue    March 12, 2010    Comments Off on Bid vir Pieter se dogtertjie

21 October 2009

Bid asb dringend vir Elsje, dogtertjie van Pieter en Lourentia de Kock.  Sy gaan vanmiddag 4 uur in hospitaal toe vir ‘n hart operasie. Sy word 7h00 more oggend gedoen.

Baie dankie.

Karin, Pretoria